Текст песни Valiant Swart - Die donker kom jou haal

Просмотров: 31
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
На этой странице находится текст песни Valiant Swart - Die donker kom jou haal, а также перевод песни и видео или клип.
Die donker kom jou haal

as die sirenes vir jou loei
en die flitse kom jou uithaal
dis die waarheid wat jou laat bloei
jy staan in die ry en jy's kaal
en al droom jy jy's iemand anders
'n buitestaander
weet jy dis te laat
die donker kom jou haal

is genade net 'n droom
'n blindelingse straal
wat skyn in die tonnels van die doolhof
en dis stroom-op en die duiwel staan en lag op die wal
en jy kan nie meer kies nie want dis sulke tyd
en die illusie van onskuld en vreiheid maak jou maal
besef jy dis te laat
die donker kom jou haal
Die Донкер Ком Jou hääl

а умирают Sirenes вир Jou Loei
ан умереть flitse ком Jou uithaal
DIS умереть waarheid Ват Jou Laat bloei
JY staan ​​в штампа ры ан Kaal JY в
iemand Андерс ан аль Droom JY JY в
н buitestaander
Weet JY дис те Laat
умереть Донкер Ком Jou hääl

это genade чистая н Droom
н blindelingse straal
Ват SKYN в кристалле тоннелей ван умереть doolhof
ан дис Stroom - оп ан штампа duiwel staan ​​ан отставание оп штампа Wal
ан JY кан ние Meer Kies ние хотите дис sulke TYD
ан умереть Иллюзи ван onskuld ан vreiheid Маак Jou Maal
besef JY дис те Laat
умереть Донкер Ком Jou hääl
Опрос: Верный ли текст песни?
Да Нет
Контакты